Features Hosanna
Hosanna is n Christelike Suid-Afrikaanse bediening waarin God vir dr.
Leonie Pretorius as leier opgerig het.
Ons stel met trots Hosanna se app bekend, waarop die Goeie Nuus wyer verkondig word en n intiemer verhouding met die Hosanna-gemeenskap gebou kan word.Gebruikers kan die volgende op die app vind en doen:*Preke en boodskappe kyk*Die Hosanna-span ontmoet*Die Bybelvasvra-speletjie speel*Sweef-dagstukke gratis lees*Getuienisse deel*Hosanna se blog volg*Weeklikse nuusbriewe lees
Secure & Private
Your data is protected with industry-leading security protocols.
24/7 Support
Our dedicated support team is always ready to help you.
Personalization
Customize the app to match your preferences and workflow.
See the Hosanna in Action
Get the App Today
Available for Android 8.0 and above